Piet
Paaltjens
Dichter-dominee 1835 - 1894
Drinklied Nog 'n skuinse grappie, kêrels, Nog 'n glasie wyn, En die gore werklikhede Sal in mis verdwyn. Fonkelwyn en skaterlagge Sprinkel oor ons leed, Tot ons al die muf misérie Om ons heen vergeet. Styf gearm huis-toe slinger onder sing-lawaai, Wyl die dronk ou wêreld om ons Rondom talie draai. Eitemal. (Ps. voor W.J. du Plessis Erlank) 1901-1984. Zuid-Afrikaanse dichter Uit "Phaeton"1931 |