afbeelding Piet Paaltjens

Piet Paaltjens

Dichter-Dominee 1835-1894



blauwe druifjes



Nat en sap


        Toe Noag strand teen Ararat,
        Die Ark begin in puin raak,
        Toe sê hy: "Aarde, maar dis nat!
        Mou kan 'n mens weer tuin maak!

        Het ek nie met die Ark geswoeg,
        Was ons ook in die pekel.
        Aan water het ek nou genoeg....
        'n Lewenslange hekel.

        Kom, Sem en Gammie, maak nou gou
        Vir Pa mooi reguit slootjies;
        En Jaaf, my kind, kom plant jy nou
        Vir Pa die wingerdlootjies."

        Die kromhout groei, en Noag skink
        Sy sap 'n bietjie later:
        Daarin is sedert meer verdrink
        As in die Vloed se water!


        A.G. Visser (1878-1929) was een bekende Afrikaanse digter.
        



kat en muis
Home, websites over eten,over Piet Paaltjens, gedichten recepten, culinaire citaten,
 columns van Klaas, reacties